2179…Die katarsis meisie 2179…Die katarsis meisie June 22, 2009 Sy is skaam en bly in die skadu ‘n meisie wys nie alles daar moet iets vir die verbeelding wees toe sy die eerste keer die bundel lees was sy rooi van skaamte en het toe dieper in die skadu ingeskuif sy het al gehoor wat gebeur met meisies wat strip Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!