Waarom maak jy nie
oogkontak nie
my ma het altyd gesê
net n skelm
kyk jou nie in die oë nie
my ma het altyd gesê
as jy iets leliks gedoen het
dan kyk jy iemand nie
in die oog nie
maar ek sê nou vir jou
jy het iewers kak drooggemaak
daarom kyk jy my nie in die oog nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!