2191…Niemand kom met n 10 uit tien sertifikaat nie
Toe ek jou ontmoet het
was jy mooi en gesond
jy het my nie vertel van:
jou nekwerwel,jou rugwerwel
die probleem tussen jou
nekwerwel en groottoon
ek het jou nie vertel
van my bleskop familiekwaal nie
my hees gans stem nie
van my dubbele hartklop nie
maar ons het
mekaar belowe
maak nie saak nie wat nie
ons liefde sal oorwin
Leave a Reply
Be the First to Comment!