2193…Rug teen Rug lê ons
Sy:Die bliksem is weer laat
waar het hy gestop
Hy:Wat de fok het ek gedoen
daar was n ongeluk
Sy:Hy sê altyd daar was n ongeluk
hy het seker saam met die kroeghoere gekuier
Hy:Ek kom by die huis ,my gat af gewerk
hulle het gister 10 afbetaal
Sy:Ek dink hy gaan weer na parfuum ruik
Hy:Ek kan nie help,my baas is n vrou
sy weeg 120kg
Sy:Hy kla oor sy rug ,ek wonder waarom
Hy:Ek kan haar nie weier nie
ek moet my werk behou .
Leave a Reply
Be the First to Comment!