2194…Nestle jy lêk so lekker..

2194…Nestle jy lêk so lekker..

Die soet lok my
op my tong

jou soetste smaak
jou druppels slurp
ek op

net terwyl die lekkerste is
en beskikbaar is

bly jy nommer een

maar cadbury
loer al lankal vir my

sy het al free samples
tien keer aangebied

maar my neseier
jy bly bo

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz