2196…Die morester vertel

2196…Die morester vertel

soos ‘n skindertannie
vertel sy oor

sy kan nie anders nie
want sy sien te veel

daarom moet sy vertel

van die ou omie
wat weer wou try

40 jaar gelede het
JC le Roux
haar gewillig gemaak

die omie het haar
vanaand JC gegee

sy het gesê,
ooeee, Sarel hoe
draai my kop nou

morester kan die
paartie van bo af sien

sy was geskok toe sy sien
die jonges loop naak rond

en hulle was woelig
sy het ‘n wind gesluk

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz