2198…Die veelkleurige voël

2198…Die veelkleurige voël

die voël vlieg
spog spog

van tak tot tak
dit is ‘n mooi voël

dit is jammer
ek moet hom skiet

hy is ‘n vriendelike
houtkapper

net jammer hy kap
al die bome af

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz