2200…Op die slagveld 2200…Op die slagveld June 26, 2009 van die liefde is ons weerloos want die hormoon belaaide atmosfeer maak ons soekend soos ‘n hadida na ‘n wurm die hormoon parfuum kan ons nie weerstaan en ons maak gekke van onsself Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!