2217…Ek is bang ek vergeet

2217…Ek is bang ek vergeet

van die dae

toe ons bloeiseltakke
teen die oggendson
gestrek het

die bye het
‘n blye lied gesing

toe ons ryp vrugte
opgeslurp het

dit was ons plesier

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz