2218…Ek is bang

2218…Ek is bang

ek vergeet van die goeie dae

hier waar ek kaal
gestrekte tak
teen die oggendson staan

onthou ek nog
die gezoem van die by

nou is dit stil

net die winterwind
wat deur my takke
ween

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz