2226…Die meule van die lewe

2226…Die meule van die lewe

maal ons almal
aan stukkies

ons is hoenderkos
maar as ons versigtig is

glip ons as heel mielies deur
om wortel te skiet
in dieselfde vrugbare aarde

maar as die meule
ons gemaal het

is ons kuikenkos

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz