2236…Die duiwel lees die koerant 2236…Die duiwel lees die koerant June 30, 2009 Elke oggend hy ken sy kinders in die koerant sien hy hulle reisplan hy lees van die moorde die ongelukke daarna lees hy die sterftes kolom een van sy kinders het dit nie gemaak nie maar hy lag en lag net en open sy arms welkom my kind jy is tuis !!! Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!