2241…Ek kyk in die glas

2241…Ek kyk in die glas

Rooiwyn

jou oog weerkaats dof

jou kleur verswelg
in rooi

jou traan drup bleek
in die rooi

jy veg

ek kan sien
die gesig

van verdriet
verlore dae

ek ledig die glas
van verdriet

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz