2243…Van jou wil ek net droom 2243…Van jou wil ek net droom July 1, 2009 Jy lag in die lug jou lagkant jou blinkkant voor jou halfmaan glimlag wys jy vir my maar jou donkerkantmaan steek jy weg omdat jy altyd goed wil lyk Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!