2245…Teen die hemelruim skryf ek jou naam 2245…Teen die hemelruim skryf ek jou naam July 1, 2009 Jy spoor my aan jy inspireer my jy laat my lag ek verskuif die hemelruim ek herrangskik die sterre ek gebruik die weegskaal ek gebruik die skerpioen ek gebruik die boogskutter om jou figuur teen die hemelruim te skryf daaronder pryk jou naam Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!