2245…Die vlakte wolf 2245…Die vlakte wolf July 3, 2009 Die uitgerekte huil van die vlakte wolf weergalm tot hier dit skep vrees in die maanlig skarrel hulle rond die ooitjie keer vir haar lammers die wolwe storm onverbiddelik ses ooitjies ween Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!