2235…Die wrede wêreld wag
Ons almal?
Doen seker welsynswerk op een of ander tyd.in ons lewens .
die smart en hulpeloosheidvan ander laat ons nie koud nie .
maar as n geval weer en weer opdaag, is ons sonder woorde en kan niks meer doen nie .
Die een by die robot, het drie kinders,en vra geld,hy was onverantwoordelik, en vra my om hulp, my venster bly toe .
Ek het al gehelp,en gehelp, maar daar word nie geproduseer nie .
Maar slegs wanneer hulle gehelp word,om hulle self te help, sal hulp nie meer nodig wees nie .
Dit is soos wanneer n kuiken uit die nes geskop word.
Dit is tyd
Die wrede wereld wag
Leave a Reply
Be the First to Comment!