2251…Wil ontsnap

2251…Wil ontsnap

Ek word wakker
my hande agtermy rug

ek wurm op die vloer
die ketting styfgetrek

ek is dan nou eers?
n maand getroud

of kan dit n jaar wees?
of 10 jaar?

die kettings
skaaf my

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz