2320…Gebreekte deure

2320…Gebreekte deure

Die deur staan oop

daar is niks meer

waardevols om te bewaar nie.

Meisie,sorg dat die deur

gesluit bly

totdat die man
van jou hart

dit oopsluit
met die goue sleutel

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz