2331…’n Nuttelose wese 2331…’n Nuttelose wese July 20, 2009 jy teer op ander jy lig nie jou hand nie om die oes op die land in te bring jy gryp net die korrels wat nie aan jou behoort nie jy oes waar jy nie gesaai het nie jy staan op die rand van die land waar jy nie gesaai het nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!