2332…Die wat gaan op reis

2332…Die wat gaan op reis

Pak jou tas versigtig
‘n lewensreis, se pak

jou kosmandjie toebroodjies
en warm koffie

by die sesde boom
stop ons

die son laer
oor die horison
lag en skerts eet ons brekfis

die kaal vrystaat vlaktes
roep ons

die skape blêr
en die kalkoene koeloe

ons is tuis op Gods werf

ons span uit
ontsnap

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz