2339…Die arms van die swendelaar
onskuldig het sy ingeloop
onskuldig is sy ingeloop
met ‘n verleidelike glimlag
en die beursie
het hy haar oorreed om
vir die ete te betaal
hy het die eerste keer
vir die sucker betaal
sommer gou sit sy vasgevang
die greep te sterk
sy was in magteloosheid vasgevang
terwyl hy geteer het
maar toe lees sy in die
landbouweekblad
hoe om van die bosluis
ontslae te raak
hy sal nie meer langer
god kan sopeel deur vrees
Leave a Reply
Be the First to Comment!