2346…Die gasvrou

2346…Die gasvrou

Het die gastehuis
op die dorp gehad
sy was mooi en vriendelik

die jong wewenaar
was ‘n gas daar gewees

en speel toe die
speletjie vir ‘n tyd
totdat hy verveeld
geraak het

sy het die gas
oop vergeet

dit was haar sesde
gastehuis gewees

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz