2349…As jy oor iets kan droom

2349…As jy oor iets kan droom

kan dit werklikheid word

jy moet dit visualiseer
jy moet dit kan geniet
jy moet dit kan voel
in die droomwereld

jou brein glo
wat jy hom vertel
en reageer

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz