2359…As jy nie wil nie

2359…As jy nie wil nie

as jy nie kon nie
as jou hart te seer is

as jou moed gebreek is

onthou wanneer jy wil

ek en die kinders
wag vir jou

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz