2360…Nuus, Nuus vars Nuus!
Skree die koerantverkoper
8 ure gelede
was daar n ketting botsing
20 motors uitgebrand
30 dood
die joernaliste se kameras
klik klik op die dooie gesigte
die verwronge staal
die verminkte gesigte
die gebuigde ledemate
hierdie fotos is vir
private collections
selfs die bloedbevlekte
kameras word gekoop
aan die
wat siek is
Leave a Reply
Be the First to Comment!