2362…Die Chirurg neem wraak
Die ou wat sy vrou gesteel het
lê nou hier voor hom
op die operasietafel
hy sien die vrees in die
oë van die vasgestrepte man
hy kyk af en sê
onderbedeeld nogal nê
maar n aantreklike gesig
soos wat sy vrou gesê het
die chirurg staan gereed
skalpel in die hand
soos n klaviermeester
beweer sy hande terwyl hy neurie
na 3 ure is hy klaar
die egbreker
sal nooit weer
met n vrou lol nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!