2375…Begrafnis 2375…Begrafnis July 27, 2009 Ek kan nie hartseer wees nie ek staan hier langs die oop graf ‘n hand vol vergeet-my-nietjies plof op die kis neer ek begrawe my hart vir eens en vir altyd ek huil nie eens nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!