2380…Jy het my vasgeketting

2380…Jy het my vasgeketting

Ek het die deur
van die kou oopgebreek

en ontsnap

om my vreugdelied
te sing

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz