2382… Lee woorde het nie waarde nie

2382… Lee woorde het nie waarde nie

‘n lee beursie
kan nie koop nie

‘n koue bed
word nie gou warm nie

as jy nie pitte
het nie
kan jy rustig slaap

niemand kan van
jou steel nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz