2384…Maanmeisie is terug

2384…Maanmeisie is terug

lank kon ek net
jou donkerkant sien
met ‘n skynsel lig

die mense het al gedink
dat jy donkermaan sal bly

tydsaam het die lig
deurgedring

en het jy weer
begin skyn

die flikker hoop
skyn in jou oog

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz