2392…Soetkyse en woordreise

2392…Soetkyse en woordreise

ek is nou net mooi gatvol
vir al die getjank

die trane hou nie op nie
die mooiste woorde
het ek al gebruik

ek gryp 100 A4 velle
en fokof die wildernis in

na honderd gedigte
kom ek terug

na 24 uur is ek terug

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz