2394…In ‘n warm bad

2394…In ‘n warm bad

dink jy nog
al sy kak smelt
seepsag

die warm water klots
teen jou wang
die seepskuim ruik
voer jou mee

maar in die glad gly jy
af in die bad

jy snuif die water
en al die kaka op

en spring in
die yskoue stort

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz