2412…In hierdie wêreld
Is daar wêrelde
van swaarkry
van haat
van afguns
van liefde
van vergewing
van voorspoed
van vreugde
van vriendskap
wat so kosbaar is
dit gee verstaan
dit ontvang menseliefde
dit gee bemoediging
dit is dierbaar
dit bemoedig
dit waardeer
dit vra nie
dit verwag nie
dit ervaar
die vryheid
die waarde van
ware vriendskap
van dankbaarheid
erken GODS genade
Leave a Reply
Be the First to Comment!