2421…Tribalmoon…maanmeisie is terug!
Life is good…sê die LG mense
maar hel jy moet kan navigate
jy moet kan kak opvreet
jy moet vernedering ondergaan
jy moet verbal abuse ondergaan
jy moet nikswerd wees
jy moet n onderdaan wees
jy moet n koolkop wees
dan word jy uitgespoel op die rotsbanke
vir die eerste keer
kan jy vir jouself besluit
of jy weer die stroom wil binnegaan
babatreetjies na n nuwe begin!
ons is innig dankbaar vir julle
duisende kere het ons, jou vriende
ons tot God gewend
ek glo omdat daar n egte begeerte
in ons harte was
het God ons gebede verhoor
ons juig vandag saam jou en Michaela
God is nie anoniem !
wie kan anders dink!
wie kan nou nog twyfel!
ons kan almal LEWE!
Vir Ewig
Leave a Reply
Be the First to Comment!