2447…Eier 2447…Eier August 13, 2009 ek is die geel binne die eier ek lê en wag vir ‘n hitsige hen om my warm te broei na negentig dae breek ek uit my windgat kam rooi in die son ‘n regte haan die henne stap bedeesd rond Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!