2448…Opgaar

2448…Opgaar

ek het baie
om my rond

ek maak bymekaar
so sê die bank

maar ek weet nie
hulle het nie
gesê nie

kan ek bank

twee sitkamerstelle
een mikrogolf
vier golfstokke
een grassnyer
ses sakke fyngekoude
koerantpapier

ek weet nie
ek is maar
net ‘n rot

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz