2449…Ek is te huur

2449…Ek is te huur

na die show
ons kyk
ons begeer

die wikkel lyf
belowe alles

die glimlag aangeplak
ek het jou gesien staar
sê sy

hier is ek nou
sê sy

ek het nie verwag
en ek het ook nie
geld nie

bye bye birdie
sê sy

en stap heupswaai
weg

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz