2455…Klei vrou
Sy gevoelens word aan aangehits
deur die venus beeld
hy sal haar heel
hy sal sy eie beeld bou
die sand het hy gesif
die klei het hy geknie
met bewende hande
het hy die beeld gevorm
die sagte kurwes
noukeurig gestryk
maar haar oe
het dood gebly
dae aaneen het hy
tevergeefs gewag
todat sy liefdeloos
uitmekaar geval het
Leave a Reply
Be the First to Comment!