2459…Uit volle bors

2459…Uit volle bors

sing die tintinkie
op hierdie vriesoggend

toe hy die derde teug
vrieslug insluk

verstar hy
dit is die
verkeerde meisie

‘n tintinkie sing nie
‘n minnelied
vir ‘n tarentaalmeisie nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz