2461…Ek gaan vir jou ‘n man terug bring
ek is nie goed genoeg vir jou
ek verdien nie genoeg geld nie
ek werk nie in die tuin nie
ek was nie die kar nie
ek dra bril
ek is nie fris nie
ek is nie bles nie
ek weeg te veel
die standbeeld van die kale Dawid
word vanmiddag afgelwer
al is hy fris
hy kan niks doen nie
ek lag by myself
ek is nie ‘n goeie
beeldhouer nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!