Die tuimelaar

Die tuimelaar

My woordeboek het
in die tuimeldroer beland

die mooiste woorde
die lelikste woorde
is op my T hempde uitgedruk

my digtervryheid
laat my toe

om van die lelikste
die mooiste te maak

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz