Die liefde ontsnap

Die liefde ontsnap

soos ‘n bak water
H2O just add water
sing die groep

maar jy kon nie keer
wanneer die liefde taan nie

die molekules ontsnap
die bak word leer

niks bly agter nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz