Die maan sterf jonk Die maan sterf jonk August 21, 2009 Sy het so pas n kleuter geword in die heelal die kosmiese winde het storms geword het haar meegesleur tot by mars waar sy toe sy maan gewoed het mars glimlag sy is nou altyd by hom Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!