Op die koel somerwind

Op die koel somerwind

kan ek gedigte skryf
en hulle aanstuur

na die een wat
baie lees

en reeds haar hart
aan die wind digter
gegee het

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz