Met my pen vertel ek jou Met my pen vertel ek jou August 24, 2009 Met dinkwoorde vertel ek jou van die bruis in my borskas elke keer as jou brief in die posbus lê elke week vertel my pen ‘n bietjie meer as jy vir 52 weke kan uithou sal ek jou vertel hoeveel jare ek tel Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!