Nag van stukkend Nag van stukkend August 24, 2009 Jy sit jou arms om my nek terwyl die groot oranje mooi oor die horison loer hy begin onbeheersd sidder dit is die naam van die eerste nag sê hy terwyl hy agter haar staan sy arms om haar gevou hy soen haar in die nek en drink haar moordbloed Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!