wanneer die dag nag word

wanneer die dag nag word

wil ek jou vrou wees
ek wil beste wees

vir jou

my swart aandrok aantrek
my juwele aansit

vir jou

my wink parfuum sprinkel

gereed vir jou

wanneer jy my kamerjas
eenkant gooi

is ek vrou genoeg

vir jou

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz