As jy my wil verlaat

As jy my wil verlaat

kan ek saamkom

want jy kan nie stilstaan
vir ‘n oomblik

jy kan nie liefde
in die kombuis vind nie

ook nie aan die donker kant
van die straat nie

al voel jy die warm teer
onder jou saal

jy kan my nie verlaat nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz