2519…Soek geluk

2519…Soek geluk

Dit is raserig hier
in die bar

die rookwalms verstik

op die bank alleen
sit sy en wag

die ander terte
is alreeds uitgeboek

brandewyn en coke
lexington en maskara

haar kicks

sy gaan nog eendag

sy gaan dit nog eendag
lucky strike

het die oom gesê

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz